 | 
| |
Afrikaanse SpeltoetserAfrikaanse Speltoetser
Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
|
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en WoordafbrekerAfrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker
Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
|
Arkweb OntwerpArkweb Ontwerp
Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
|
Die Afrikaanse WebwerfDie Afrikaanse Webwerf
Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
|
Die geskiedenis van die internetDie geskiedenis van die internet
Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
|
Doki WebontwerpDoki Webontwerp
Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
|
DPA RekenaaropleidingskoolDPA Rekenaaropleidingskool
Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
|
InfokerkInfokerk
Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
|
InterpretInterpret
Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
|
Jubelatè rekenaarleersentrumJubelatè rekenaarleersentrum
Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
|
KenwebKenweb
Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
|
Kleuter-KlieksKleuter-Klieks
Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
|
Lochner - RekenaarsLochner - Rekenaars
Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
|
Lotto Sonder GrenseLotto Sonder Grense
Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
|
NG WebNG Web
Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
|
Printing ThingsPrinting Things
Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
|
RekenaarsRekenaars
Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
|
Rekenaars webwerfRekenaars webwerf
Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
|
Stellenbosch PublishersStellenbosch Publishers
'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
|
Treehouse ConsultingTreehouse Consulting
Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
|
TrioMelkTrioMelk
Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
|
Upfront SystemsUpfront Systems
'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
|
WebgrafikaWebgrafika
Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
|
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprekWerkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek
E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
|
WSpelWSpel
Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
|
|
|
|